In my vorige plasing, Bondgenoot van die Almagtige, het ek vertel hoe God sy deel van die Nuwe Verbond nakom. Nou is dit tyd om te kyk wat ons moet doen om ons deel van die verbond na te kom. Aangesien baie van my vorige plasings verband hou met die punte wat ek uitlig, hetLees meer “Doen jou deel”
Author Archives: Madeleine Venter
Bondgenoot van die Almagtige
Lees asseblief die Bybelverse in hakkies deur met jou muis daaroor te sweef, (as jy op ʼn foon of tablet lees, tik jy op die vers om dit oop te maak en dan net weer elders op die bladsy om dit toe te maak.). God se Woord is my maatstaf. As ek nie ʼn stellingLees meer “Bondgenoot van die Almagtige”
Nuwe mens… meesterstuk!
Jy, liewe Christen, is weer gebore en nuut oor geskape. Daardie dag toe jy gesê het: “Ja, ek glo Jesus Christus is die Seun van God wat die prys vir my sondes betaal het en ek aanvaar Hom as my Verlosser en Here,” daardie dag het die Vader ʼn nuwe mens gemaak. Gebore uit onverganklikeLees meer “Nuwe mens… meesterstuk!”
Christusfees
Die wêreld het Jesus so stukkie vir stukkie uit Kersfees uit gehaal. Presies, sal sommiges sê, dit is omdat Kersfees in die eerste plek nie oor Jesus gegaan het nie. En hulle is heeltemal reg. Die waarheid is, ten spyte van baie bespiegelinge en navorsing, weet niemand presies wanneer Jesus gebore is nie. Inteendeel, daarLees meer “Christusfees”
\'n Lening aan God
Mense raak vinnig ongemaklik as hulle gevra word om te gee. Kollekte, bydra, tiende, offerande, watter term ook al gebruik word, moet tog net nie te veel daarop hammer nie. Dit is die tema wat predikers gewoonlik met groot versigtigheid aanpak of liefs vermy. Tydens ʼn vyf jaar studie, wat sy hoogtepunt in 2013 bereikLees meer “\'n Lening aan God”
Daardie spesiale verse…
Het jy ook ʼn Bybelvers wat spesiaal joune is? ʼn Belofte waaraan jy vashou? Dalk het jy, soos ek, ʼn paar sulke verse. Beloftes wat die Here aan jou gemaak het. Daardie verse wat soos ʼn kers in jou donkerste tye aangesteek is en vir jou hoop gee. Vandag wil ek skryf oor daardie ligbakensLees meer “Daardie spesiale verse…”
My boek
ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings! Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, kan direk by my bestel word. Voltooi net die kontakvorm onderaan hierdie bladsy of stuur ʼn e-pos na madeleinev1010@yahoo.com en sluit die volgende inligting asseblief in: ʼn Posadres en die hoeveelheidLees meer “My boek”
Om te deel…
Ek in God en God in my. Wat beteken dit? ‘n Dooie tak wat onder ‘n vrugteboom lê beteken vir ‘n boer niks. Dit kan nie meer vrugte dra nie want dit is nie meer deel van die boom nie. Die tak is nie in die boom nie en die boom is nie in dieLees meer “Om te deel…”
Onthou wat jy is
Wat sê jy nou eintlik as jy sê jy is ‘n Christen? ‘n Christen is iemand wat uitverkies, geroep en afgesonder is deur die Heilige Gees om gehoorsaam te wees aan God. Om heilig te wees soos wat Hy heilig is. Dit is iemand wat losgekoop is deur die kosbare bloed van die Lam vanLees meer “Onthou wat jy is”
Julle ken die pad…
In Johannes 14:1-6 vertel Jesus aan sy dissipels dat hy na die Vader toe gaan om vir hulle ʼn plek gereed te maak en dat hulle reeds die pad na die Vader toe ken. Op hulle verbasing oor hierdie stelling verduidelik Hy dat Hy die pad is. Die weg, die waarheid en die lewe. DaarLees meer “Julle ken die pad…”