Ek wil graag die volgende storie met julle deel… Daar was eenmaal ʼn man met ʼn groot, deftige huis. Hy het Jesus genooi om saam met hom in die huis te kom woon en het die heel beste gastekamer vir Hom gegee. Een oggend was daar ʼn klop aan die deur. Die man het dieLees meer “\'n Nuwejaarsvoorneme…”
Author Archives: Madeleine Venter
\'n Nuwe boek!
Goeie nuus! ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings is nou beskikbaar! Net betyds vir Kersfees! (Of sommer net om jouself te bederf, hoekom nou nie?) Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, bevat die volgende plasings: Om te weet Jou droom Kaalvoet deur dieLees meer “\'n Nuwe boek!”
God maak op jou staat
Dit was ʼn baie belangrike boodskap wat Dick King moes oordra aan die bevelvoerder in Grahamstad. Versterking vir die troepe was dringend nodig. Mense se lewens was op die spel. Binne slegs tien dae het hy ʼn afstand van 965km te perd afgelê deur die ongerepte Natalse landskap. Hy het homself net ʼn paar ureLees meer “God maak op jou staat”
Rus
Gedurende hierdie tyd van die jaar moet ‘n mens behoorlik hare op jou tande hê. Daar is n berg van goed wat moet klaar kom. Geïrriteerde kolegas, base en kliënte vir wie die jaar nou lank genoeg was. Eind-eksamens. Jaarend-funksies. Die lys gaan net aan en aan. “Silly season” is op ons. Maar ons besigeLees meer “Rus”
Is jy Geestelik?
Daar word vertel dat die teoloog, John Wesley, as klein seuntjie eenkeer vir sy ma gevra het wat presies sonde is. Haar antwoord was die volgende: “Anything that puts the carnal man above the spirit man. Anything that increases the authority of the flesh.” Sjoe, dit is omtrent ʼn mondvol! Maar dit is vir myLees meer “Is jy Geestelik?”
God se hart in Sy Woord
Ons almal weet dat die Bybel oorspronklik in Hebreeus geskryf is. Dit is egter nie geskryf in die moderne Hebreeus van vandag nie, maar in ʼn antieke Hebreeus wat bestaan het uit prentjies. Elke prentjie het spesifieke betekenisse gehad. Hier is ʼn voorbeeld van die eerste letter van die Hebreeuse alfabet: Elke letter het ookLees meer “God se hart in Sy Woord”
Wie is ek?
Na skool het ek onderwys gaan studeer en vir sewentien jaar skool gegee. Ek het ook verder studeer en \’n Certificate in Ministry, asook \’n Associate Degree in Pastoral Counseling voltooi. Ek het gekies vir God. Ek het gekies om alles wat ek doen tot Sy eer te doen. Daarom skryf ek vir Hom. EkLees meer “Wie is ek?”
Ek is bly!
Ons almal ken Filippense 4:4, want hy sing so lekker. Maar wat beteken dit nou eintlik om jou in die Here te verbly? Hoe vind jy jou vreugde in God en hoe kan jy altyd bly wees? Ek dink aan Ps. 37:4: “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jouLees meer “Ek is bly!”
Alles tot die eer van God
“Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit. Al die gebooie; jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie begeer nie, of watter ander gebod daar ookLees meer “Alles tot die eer van God”
Alles tot die eer van… myself
Waarom steel mense by mekaar? Waarom bedrieg mense mekaar? Waarom is hulle afgunstig, skinder hulle en word egbreuk gepleeg? Waarom respekteer hulle nie mekaar nie? Waarom moor hulle? Waarom word mense kwaad vir God? Verloën hulle Hom? Vergeet hulle Hom? Ontken hulle Hom? Want sonde kan opgesom word in een woord: Self-eer “Dit is myLees meer “Alles tot die eer van… myself”