Was jy ook al in ʼn situasie waar die een na die ander krisis opduik wanneer jy dit die minste nodig het? Of, partykeer voel dit net asof die een slegte ding na die ander met jou gebeur. Soms is hierdie krisisse net groot genoeg om jou behoorlik te irriteer, maar baie keer is ditLees meer “Nuttelose wapens”
Author Archives: Madeleine Venter
Krag in gebed
Bid. Dit is ʼn woord wat Christene goed ken en maklik gebruik. “Bid asseblief vir so en so.” “Ek sal vir jou bid.” “Kom ons bid saam.” As jy in ʼn Afrikaanse, Christen huis groot geword het, was dit deel van jou grootword taal. So deel van ons taal is die woord ‘bid’ dat onsLees meer “Krag in gebed”
Met die grootste liefde
Liefste God… Here Jesus. Ek is so lief vir U. Met ʼn liefde wat my hart vol maak en oor my lippe stroom. Strome van lewende water. Kan my liefde met U liefde vergelyk word? Dit oorweldig my. U liefde. Onvoorwaardelik. Onbeskryflik. U het toegelaat dat U heilige bloed op die grond val. Dorstig ingesuigLees meer “Met die grootste liefde”
Al my familie
In een van The Gospel daily se dagstukkies , het ek iets gelees wat my laat dink het en wat ek graag met julle wil deel. Dit gaan oor familie. Almal van ons ken die sêding: “Jy kan jou vriende kies maar nie jou familie nie.” Ja, dit is waar. En dit is ‘n lekker sêding omLees meer “Al my familie”
Wortels
“Waar die hart van vol is, loop die mond van oor…” is nie net ʼn Afrikaanse spreekwoord nie. Dit staan in die Bybel (Mat 12:33-35). Dit is iets wat Jesus gesê het. En dit beteken meer as net mooi praat of vloek. Jy sien, in jou hart lê die wortels. Goeie-boom-wortels, of slegte-boom-wortels. Dalk selfs al twee.Lees meer “Wortels”
Onverklaarbaar
Ons hond kan glad nie verstaan waarom sy agter ʼn toe hek moet bly nie. Waarom ons haar aan ʼn halsband sit vir ons weeklikse stappies, waarom sy moet sit, lê, bly en los en waarom daar kort-kort ʼn uitstappie na die veearts moet wees nie. Nog minder kan sy verstaan dat al hierdie onverklaarbareLees meer “Onverklaarbaar”
\'n Uitdaging
Ja, daar is slegte nuus. Ek het nie nodig om jou in te lig nie. Lees die koerante… Groot ekonomiese probleme. Moordenaars. Terroriste. Bedrieërs. Onregverdige besluite. Bespotting. Afpersing. Wag, ek weet jy wil sommer nou ophou lees. Maar hierdie is nie ʼn “O! Help ons tog! Wat gaan van ons word?” blog nie. Nee, ekLees meer “\'n Uitdaging”
\'n Hoopvolle begin
Ek wonder partykeer waarom mense nou juis die begin van ʼn nuwe jaar vier. Waarom bly ons wakker tot middernag toe, net om te kan se: “Voorspoedige Nuwejaar!” en ʼn glasie te klink? Dalk het dit baie met hoop te doen. Ons hoop dat hierdie jaar beter as die vorige een sal wees. Voor onsLees meer “\'n Hoopvolle begin”
Herders
“Herders op die ope velde, het die nag die eng’lekoor, met die blye evangelie, uit die hemel aangehoor…” Hoekom juis die herders? Hoekom nie “die hoëpriester daar in die tempel, het die nag die eng’lekoor…” of “die baie geleerde fariseër” of “koning Herodes op sy troon…” nie? Dit was immers ʼn baie belangrike gebeurtenis virLees meer “Herders”
Hoe oud is jy?
Ek het onlangs ʼn interessante vraag gelees: “How old would you be, if you didn’t know how old you are?” As jy nie ʼn idee gehad het in watter jaar jy gebore is nie en daar was niemand om vir jou te sê hoeveel verjaardae jy al gehad het nie. Hoe oud sou jy gedinkLees meer “Hoe oud is jy?”