Dit is weer daardie tyd van die jaar. Prysuitdelings. Dit is die tyd waarin ʼn mens vir twee ure op ʼn harde saal stoel sit en wag vir jou kind se naam om uiteindelik gelees te word. Jy is so besig om te wonder waarvoor sy ʼn prys gaan kry, dat jy nie juis luisterLees meer “Prysuitdeling”
Author Archives: Madeleine Venter
\'n Brief aan my kind
My liewe kind… ʼn Nuwe emosie het in my wakker geword, die eerste keer wat ek jou hartjie hoor klop het. Dit is ʼn emosie wat ek nie voorheen gehad het nie, maar wat saam met jou groter en sterker gegroei het. Nou is dit so deel van my dat ek nie kan onthou hoeLees meer “\'n Brief aan my kind”
Boeke wat my hartsnare gepluk het
Vandag wil ek bieg oor ʼn swakheid. Boeke. My man weet al hy moet wye draaie met my om ʼn boekwinkel loop, want as ek eers daar instap spandeer ek gewoonlik ʼn onbehoorlike persentasie van my salaris! Ek het ʼn liefde vir boeke wat al van kleintyd af kom. Om die waarheid te sê, wonderLees meer “Boeke wat my hartsnare gepluk het”
Brood van die lewe
C.S Lewis het gesê: “You don’t have a soul. You are a Soul. You have a body.” Ek het onlangs die boek, 90 minutes in heaven, deur Don Piper, gelees. Hy het ʼn baie ernstige motorongeluk oorleef nadat ʼn dominee in die wrak van sy motor geklim en vir hom gebid het. Hy was eintlikLees meer “Brood van die lewe”
Altyd betyds
“Dit is die maand Oktober! Die mooiste, mooiste maand! Dan is die dag so helder, so groen is elke aand, so blou en sonder wolke die hemel heerlik bo, so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo,” Inderdaad meneer Leipoldt. ʼn Maand om oor te dig! Uiteindelik is alles weer groen en mense seLees meer “Altyd betyds”
\'n Woord
Liefste God… Daardie lem weet presies waar my siel eindig en my gees begin. Die lem van U stem. Ek het nie eens geweet daar is so ʼn plek nie. Maar U lem het hulle netjies van mekaar geskei. En toe, net soos wat Lasarus uit die graf uit geroep is, word my gees geroep.Lees meer “\'n Woord”
\'n Brief aan Ma
Liewe Ma… Om vier kinders te kan groot maak moet ʼn mens hare op jou tande hê. Want elke kind is ʼn klein beginner-mensie. Dis moeilik genoeg om een beginner-mensie in die regte rigting te stuur. Hoe doen ʼn mens dit met vier? So hierdie is ʼn dankie-sê-brief. Dankie vir die Bybel stories en dieLees meer “\'n Brief aan Ma”
Kaalvoet deur die wildernis
My staptog deur die wildernis het veertien jaar gelede begin… Daardie dag toe ek, op my verjaarsdag, gehoor het dat ek ʼn chroniese siekte het. Nee, ek gaan nie sê watter verjaarsdag dit was nie, so maklik gee ek nie my ouderdom weg nie (hehehe)! Rheumatoϊde Artritis… wat op aarde is dit? Ek het ookLees meer “Kaalvoet deur die wildernis”
Jou droom…
thehobbeehive.com Wat het Die Lelike Eendjie, Die Keiser Se Nuwe Kleed en Die Prinses En Die Ertjie alles in gemeen? Hans Christian Andersen natuurlik. Die meeste van ons het groot geword met hierdie feëverhale en ons weet dalk ook wie die skrywer van hierdie geliefde stories was. Maar, so ʼn ruk gelede, beland ʼnLees meer “Jou droom…”
Om te weet
Ek is op die punt daarvan om saam met die ek van vyf en twintig jaar gelede koffie te drink. Wat sal ek haar vertel? Sy behoort nou enige tyd hier in te stap. Sal ek haar herken? Ek trek weer die foto uit my handsak uit vir ‘n laaste loer. Dit sal darem ‘nLees meer “Om te weet”