
Welkom


Bly op datum met my skryfwerk


Timmy en Sonia is twee vrolike lammetjies wat deel is van die Goeie Herder se trop skape. Soos die meeste klein skapies, geniet hulle dit om te speel en ontdek. Kom deel in hulle pret terwyl hulle Bybelse beginsels leer deur elke dag se kaperjolle.
Deur hierdie lekker saamleesstories leer kinders kosbare lesse oor die Vrug van die Gees en Spreuke. Elke storie eindig met besprekingsvrae of gedagtes, asook ‘n relevante Bybelvers. Die ideale bron vir gesins-Bybelstudie.