Geanker in die Hemel

Ja, daar is storms op hierdie see van my lewe. Ek weet egter waar my siel geanker is. Hebreërs 6:19-20 sê: “Hierdie hoop besit ons as ‘n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is. Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan, en Hy is vir ewig Hoëpriester volgens dieLees meer “Geanker in die Hemel”

Passop vir die mos-feite

Ons almal ken dit goed. Die mos-feite. Hulle klink min of meer so: “Daardie persoon is mos eintlik van die pad af…” “So en so se huwelik is mos op die rotse…” “Daardie kerk is mos eintlik besig met dwaalleer…” “Die covid-intenting is mos eintlik die merk van die dier…” “Daardie pastoor het mos jareLees meer “Passop vir die mos-feite”

Sodat jy bly kan wees

 Ek is seker daarvan dat almal met kinders weet hoe lekker dit is as jou kind bly is oor iets. Dit is dalk ‘n spesiale verjaardag geskenk, ‘n uitstappie waarna al lankal uitgesien is, of ‘n kuier by iemand wat vir jou kind baie beteken. As ouers, is dit vir ons belangrik dat ons kindersLees meer “Sodat jy bly kan wees”

Wees produktief

Net soos jy, bevind ten minste ʼn derde van die wêreld se populasie hulle tans in die een of ander staat van inperking. Kom ons wees nou maar eerlik met mekaar… so ʼn staat van inperking is ʼn ernstige uitdaging vir die meeste van ons. Dit mag dalk vir jou voel soos die einde vanLees meer “Wees produktief”

‘n Plan van aksie

Aan die begin van Januarie het ek die Here gevra om aan my ʼn teksvers vir die nuwe jaar te gee. Die Here het Jeremia 29:11 ‘n paar keer oor my pad gestuur.     Dit is ʼn versie waarmee ons almal wel bekend is en al so baie gehoor het dat ons nie juisLees meer “‘n Plan van aksie”

Bangmaakwoorde

Mat. 7:21-23 is ʼn gedeelte in die Bybel wat baie Christene ongemaklik laat voel. Hoe is dit dan nou dat nie almal wat in Jesus se Naam profeteer, duiwels uitdryf en wonders doen eendag in die koninkryk van die hemel gaan kom nie? Veral vers 23 maak ʼn mens bekommerd: “Dan gaan ek openlik virLees meer “Bangmaakwoorde”

Kies liefde

As Christene weet ons hoe belangrik dit is om te vergewe. Ons weet dat Jesus gelykenisse en vermanings gebruik het om die belangrikheid van vergifnis te beklemtoon (Mark. 11:25, Mat. 18:21-35, Joh. 20:23). Daar is ook nagevorsde bewyse wat daarop dui dat onvergewensgesindheid ernstige sielkundige afwykings en selfs sommige siektes kan veroorsaak. Om hierdie rede isLees meer “Kies liefde”

Hou kop bo water

Christene word nie vrygespreek van probleme nie. Net soos elke ander mens op Aarde bevind ons onsself soms in lewensstorms. Probleme, rampe en siektes is alles die gevolg van die sondeval. Ons lees in die Bybel dat die duiwel die heerser oor die wêreld is. Hy is die vader van leuens en hy is daaropLees meer “Hou kop bo water”

Lewenswater

Lees ʼn bietjie die volgende twee versies met aandag en let op die duidelike verband tussen hulle. In die eerste, uit die Ou Testament, word van God gepraat en in die tweede, uit die Nuwe Testament, word verwys na Jesus: “U is die bron van die lewe, deur U lig lewe ons.” Ps. 36:9-10 “InLees meer “Lewenswater”