Brood van die lewe

C.S Lewis het gesê: “You don’t have a soul. You are a Soul. You have a body.” Ek het onlangs die boek, 90 minutes in heaven, deur Don Piper, gelees. Hy het ʼn baie ernstige motorongeluk oorleef nadat ʼn dominee in die wrak van sy motor geklim en vir hom gebid het. Hy was eintlikLees meer “Brood van die lewe”

Altyd betyds

“Dit is die maand Oktober! Die mooiste, mooiste maand! Dan is die dag so helder, so groen is elke aand, so blou en sonder wolke die hemel heerlik bo, so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo,” Inderdaad meneer Leipoldt. ʼn Maand om oor te dig! Uiteindelik is alles weer groen en mense seLees meer “Altyd betyds”

\'n Woord

Liefste God… Daardie lem weet presies waar my siel eindig en my gees begin. Die lem van U stem. Ek het nie eens geweet daar is so ʼn plek nie. Maar U lem het hulle netjies van mekaar geskei. En toe, net soos wat Lasarus uit die graf uit geroep is, word my gees geroep.Lees meer “\'n Woord”

\'n Brief aan Ma

Liewe Ma… Om vier kinders te kan groot maak moet ʼn mens hare op jou tande hê. Want elke kind is ʼn klein beginner-mensie. Dis moeilik genoeg om een beginner-mensie in die regte rigting te stuur. Hoe doen ʼn mens dit met vier? So hierdie is ʼn dankie-sê-brief. Dankie vir die Bybel stories en dieLees meer “\'n Brief aan Ma”

Kaalvoet deur die wildernis

My staptog deur die wildernis het veertien jaar gelede begin… Daardie dag toe ek, op my verjaarsdag, gehoor het dat ek ʼn chroniese siekte het. Nee, ek gaan nie sê watter verjaarsdag dit was nie, so maklik gee ek nie my ouderdom weg nie (hehehe)! Rheumatoϊde Artritis… wat op aarde is dit? Ek het ookLees meer “Kaalvoet deur die wildernis”

Jou droom…

thehobbeehive.com Wat het Die Lelike Eendjie, Die Keiser Se Nuwe Kleed en Die Prinses En Die Ertjie alles in gemeen?   Hans Christian Andersen natuurlik. Die meeste van ons het groot geword met hierdie feëverhale en ons weet dalk ook wie die skrywer van hierdie geliefde stories was. Maar, so ʼn ruk gelede, beland ʼnLees meer “Jou droom…”

Om te weet

Ek is op die punt daarvan om saam met die ek van vyf en twintig jaar gelede koffie te drink. Wat sal ek haar vertel? Sy behoort nou enige tyd hier in te stap. Sal ek haar herken? Ek trek weer die foto uit my handsak uit vir ‘n laaste loer. Dit sal darem ‘nLees meer “Om te weet”