Mat. 7:21-23 is ʼn gedeelte in die Bybel wat baie Christene ongemaklik laat voel. Hoe is dit dan nou dat nie almal wat in Jesus se Naam profeteer, duiwels uitdryf en wonders doen eendag in die koninkryk van die hemel gaan kom nie? Veral vers 23 maak ʼn mens bekommerd: “Dan gaan ek openlik virLees meer “Bangmaakwoorde”
Category Archives: Ouer plasings
Meeste van die plasings wat sedert 2015 op Blog vir Jesus se Blogspot platform verskyn het.
Kies liefde
As Christene weet ons hoe belangrik dit is om te vergewe. Ons weet dat Jesus gelykenisse en vermanings gebruik het om die belangrikheid van vergifnis te beklemtoon (Mark. 11:25, Mat. 18:21-35, Joh. 20:23). Daar is ook nagevorsde bewyse wat daarop dui dat onvergewensgesindheid ernstige sielkundige afwykings en selfs sommige siektes kan veroorsaak. Om hierdie rede isLees meer “Kies liefde”
Hou kop bo water
Christene word nie vrygespreek van probleme nie. Net soos elke ander mens op Aarde bevind ons onsself soms in lewensstorms. Probleme, rampe en siektes is alles die gevolg van die sondeval. Ons lees in die Bybel dat die duiwel die heerser oor die wêreld is. Hy is die vader van leuens en hy is daaropLees meer “Hou kop bo water”
Lewenswater
Lees ʼn bietjie die volgende twee versies met aandag en let op die duidelike verband tussen hulle. In die eerste, uit die Ou Testament, word van God gepraat en in die tweede, uit die Nuwe Testament, word verwys na Jesus: “U is die bron van die lewe, deur U lig lewe ons.” Ps. 36:9-10 “InLees meer “Lewenswater”
Doen jou deel
In my vorige plasing, Bondgenoot van die Almagtige, het ek vertel hoe God sy deel van die Nuwe Verbond nakom. Nou is dit tyd om te kyk wat ons moet doen om ons deel van die verbond na te kom. Aangesien baie van my vorige plasings verband hou met die punte wat ek uitlig, hetLees meer “Doen jou deel”
Bondgenoot van die Almagtige
Lees asseblief die Bybelverse in hakkies deur met jou muis daaroor te sweef, (as jy op ʼn foon of tablet lees, tik jy op die vers om dit oop te maak en dan net weer elders op die bladsy om dit toe te maak.). God se Woord is my maatstaf. As ek nie ʼn stellingLees meer “Bondgenoot van die Almagtige”
Nuwe mens… meesterstuk!
Jy, liewe Christen, is weer gebore en nuut oor geskape. Daardie dag toe jy gesê het: “Ja, ek glo Jesus Christus is die Seun van God wat die prys vir my sondes betaal het en ek aanvaar Hom as my Verlosser en Here,” daardie dag het die Vader ʼn nuwe mens gemaak. Gebore uit onverganklikeLees meer “Nuwe mens… meesterstuk!”
Christusfees
Die wêreld het Jesus so stukkie vir stukkie uit Kersfees uit gehaal. Presies, sal sommiges sê, dit is omdat Kersfees in die eerste plek nie oor Jesus gegaan het nie. En hulle is heeltemal reg. Die waarheid is, ten spyte van baie bespiegelinge en navorsing, weet niemand presies wanneer Jesus gebore is nie. Inteendeel, daarLees meer “Christusfees”
\'n Lening aan God
Mense raak vinnig ongemaklik as hulle gevra word om te gee. Kollekte, bydra, tiende, offerande, watter term ook al gebruik word, moet tog net nie te veel daarop hammer nie. Dit is die tema wat predikers gewoonlik met groot versigtigheid aanpak of liefs vermy. Tydens ʼn vyf jaar studie, wat sy hoogtepunt in 2013 bereikLees meer “\'n Lening aan God”
Daardie spesiale verse…
Het jy ook ʼn Bybelvers wat spesiaal joune is? ʼn Belofte waaraan jy vashou? Dalk het jy, soos ek, ʼn paar sulke verse. Beloftes wat die Here aan jou gemaak het. Daardie verse wat soos ʼn kers in jou donkerste tye aangesteek is en vir jou hoop gee. Vandag wil ek skryf oor daardie ligbakensLees meer “Daardie spesiale verse…”