Om te deel…

Ek in God en God in my. Wat beteken dit?  ‘n Dooie tak wat onder ‘n vrugteboom lê beteken vir ‘n boer niks. Dit kan nie meer vrugte dra nie want dit is nie meer deel van die boom nie. Die tak is nie in die boom nie en die boom is nie in dieLees meer “Om te deel…”

Onthou wat jy is

Wat sê jy nou eintlik as jy sê jy is ‘n Christen? ‘n Christen is iemand wat uitverkies, geroep en afgesonder is deur die Heilige Gees om gehoorsaam te wees aan God. Om heilig te wees soos wat Hy heilig is. Dit is iemand wat losgekoop is deur die kosbare bloed van die Lam vanLees meer “Onthou wat jy is”

Julle ken die pad…

In Johannes 14:1-6 vertel Jesus aan sy dissipels dat hy na die Vader toe gaan om vir hulle ʼn plek gereed te maak en dat hulle reeds die pad na die Vader toe ken. Op hulle verbasing oor hierdie stelling verduidelik Hy dat Hy die pad is. Die weg, die waarheid en die lewe. DaarLees meer “Julle ken die pad…”

\'n Nuwejaarsvoorneme…

Ek wil graag die volgende storie met julle deel… Daar was eenmaal ʼn man met ʼn groot, deftige huis. Hy het Jesus genooi om saam met hom in die huis te kom woon en het die heel beste gastekamer vir Hom gegee. Een oggend was daar ʼn klop aan die deur. Die man het dieLees meer “\'n Nuwejaarsvoorneme…”

\'n Nuwe boek!

Goeie nuus! ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings is nou beskikbaar! Net betyds vir Kersfees! (Of sommer net om jouself te bederf, hoekom nou nie?) Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, bevat die volgende plasings: Om te weet Jou droom Kaalvoet deur dieLees meer “\'n Nuwe boek!”

God maak op jou staat

Dit was ʼn baie belangrike boodskap wat Dick King moes oordra aan die bevelvoerder in Grahamstad. Versterking vir die troepe was dringend nodig. Mense se lewens was op die spel. Binne slegs tien dae het hy ʼn afstand van 965km te perd afgelê deur die ongerepte Natalse landskap. Hy het homself net ʼn paar ureLees meer “God maak op jou staat”

Rus

Gedurende hierdie tyd van die jaar moet ‘n mens behoorlik hare op jou tande hê. Daar is n berg van goed wat moet klaar kom. Geïrriteerde kolegas, base en kliënte vir wie die jaar nou lank genoeg was. Eind-eksamens. Jaarend-funksies. Die lys gaan net aan en aan. “Silly season”  is op ons. Maar ons besigeLees meer “Rus”

Is jy Geestelik?

Daar word vertel dat die teoloog, John Wesley, as klein seuntjie eenkeer vir sy ma gevra het wat presies sonde is. Haar antwoord was die volgende: “Anything that puts the carnal man above the spirit man. Anything that increases the authority of the flesh.” Sjoe, dit is omtrent ʼn mondvol! Maar dit is vir myLees meer “Is jy Geestelik?”

God se hart in Sy Woord

Ons almal weet dat die Bybel oorspronklik in Hebreeus geskryf is. Dit is egter nie geskryf in die moderne Hebreeus van vandag nie, maar in ʼn antieke Hebreeus wat bestaan het uit prentjies. Elke prentjie het spesifieke betekenisse gehad. Hier is ʼn voorbeeld van die eerste letter van die Hebreeuse alfabet: Elke letter het ookLees meer “God se hart in Sy Woord”

Wie is ek?

Na skool het ek onderwys gaan studeer en vir sewentien jaar skool gegee. Ek het ook verder studeer en \’n Certificate in Ministry, asook \’n Associate Degree in Pastoral Counseling voltooi.  Ek het gekies vir God. Ek het gekies om alles wat ek doen tot Sy eer te doen. Daarom skryf ek vir Hom. EkLees meer “Wie is ek?”