Aan die begin van Januarie het ek die Here gevra om aan my ʼn teksvers vir die nuwe jaar te gee. Die Here het Jeremia 29:11 ‘n paar keer oor my pad gestuur. Dit is ʼn versie waarmee ons almal wel bekend is en al so baie gehoor het dat ons nie juisLees meer “‘n Plan van aksie”
Category Archives: Blog vir Jesus
My nuutste plasings asook ‘n paar van die plasings wat sedert 2015 op Blog vir Jesus se Blogspot-platform verskyn het, is nou hier te vinde.
10 Redes waarom ek, as Christen, waardevol is
Ek is waardevol, want Jesus het my gekoop met Sy bloed Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.– 1 Pet. 1:18-19 Ek is waardevol,Lees meer “10 Redes waarom ek, as Christen, waardevol is”