Ek en Jesus is BFF’s

Dit gebeur mos partykeer so dat ’n versie wat jy al ’n duisend keer gelees of gehoor het, sommer net eendag skielik jou dink aan die gang sit. So was dit die naweek met my en Johannes 15:15 ‘Ek noem julle nie meer slawe nie, want ’n slaaf weet nie wat sy eienaar doen nie.Lees meer “Ek en Jesus is BFF’s”