My boek

ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings!  Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, kan direk by my bestel word. Voltooi net die kontakvorm onderaan hierdie bladsy of stuur ʼn e-pos na madeleinev1010@yahoo.com en sluit die volgende inligting asseblief in: ʼn Posadres en die hoeveelheidLees meer “My boek”

Om te deel…

Ek in God en God in my. Wat beteken dit?  ‘n Dooie tak wat onder ‘n vrugteboom lê beteken vir ‘n boer niks. Dit kan nie meer vrugte dra nie want dit is nie meer deel van die boom nie. Die tak is nie in die boom nie en die boom is nie in dieLees meer “Om te deel…”