Haai daar!

Hier praat ek my hart uit.

En hier kan jy meer lees oor waarmee ek my besig hou wat skryf aanbetref. Is daar dalk ‘n nuwe boek oppad? ‘n Nuwe kortverhaal in ‘n tydskrif? ‘n Boekbekendstelling? Hier sal jy op datum gehou word met alles en nog wat.

Lekker lees!

Bly op datum met my skryfwerk