Dis die minste

Job wou antwoorde hê. Hy wou weet waarom hy so swaar moes kry terwyl hy nog altyd net goed en reg voor God gelewe het. Sy drie vriende het beweer dat God besig was om hom te straf, maar Job het vol gehou dat hy sonder sonde was en nie verdien het om gestraf te … Lees meer Dis die minste